Die Hoof Lodge
Die Hoof Lodge by Addo Bush Palace bied aan ons gaste 5 luukse kamers met en-suite badkamers.
Die hoë plafónne ontbloot die grasdakke en die smaakvolle binneversiering leen hulle toe aan ‘n luukse, dog gemaklike gevoel.
Die Hoof Lodge spog met asemrowende uitsigte vanaf die groot stoep oor die Vallei wat dit die perfekte plek maak vir die wat net aan die beste gewoond is.
Kom sit langs die vuur en laat toe dat die Afrikabos se rustigheid u deurspoel.
Dit is dus geen verrassing dat Addo Bush Palace gesogte akkommodasie bied vir toeriste wat graag die Addo Olifant Nasionale Park en omliggende bekende fasiliteite besoek nie.
Ons poog om te verseker dat u verblyf by Addo Bush Palace een van luuksheid en gemak is en dat u verseker hier sal weggaan met goue herrinneringe wat u vir baie jare sal koester.
. Kliek asseblief hier om te sien wat ons gaste se kommentaar is..
Geriewe
- Internet
- Parkering
- TV & DVD
- Telefoon
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoed
- Skoonmakers
- Vars Linne
- Kombuis
PRYS PER PERSOON PER NAG WAT DEEL IS R990.00
Alle pryse is kwoteer in Suid- Afrikaanse Rand
Alle pryse sluit VAT in
Bepalings en Voorwaardes:
pryse en spesiale aanbiedinge onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Onderhewig aan beskikbaarheid
Kind Tariewe 50% af wanneer deel met volwassenes (Ekstra bed verskaf).
Middagete en aandete op aanvraag.
Uitstappies en aktiwiteite op versoek
Enkel Persoon koers R1310 persoon per nag.
Ontbyt ingesluit.
Recht van toelating voorbehou.
Die Hoof Lodge Fotos