luxury travel guide award winner 2016webres

luukse kamers
fotos
spesiale aanbod

"I cannot fault a thing, from service to scenery, a definite must see!"

Brian James, South Africa

Kontak Besonderhede

T. +27 (0)76 834 4095

info@addopalace.co.za

 

Kromrivier Valley

Paterson

Greater Addo Area

 

GPS co-ordinates

33 18 40.9 S 25 49 19.9 E

 

Click here for directions
Click hier vir die padaanwysings as die link nie werk nie

Spesiaale Aanbod

Die Bestuur van Addo Bush Palace. verstaan die behoefte vir ‘n langer wegbreek en meer tyd om te ontspan en afteskakel. In die lig van hierdie behoefte is dit vir ons ‘n plesier om aan u ons huidige spesiale tariewe aan te bied. Kom spandeer ‘n paar ekstra dae saam met ons en benut ons spesiale aanbod wat u verblyf die moeite werd sal maak.

Vertoef by ons vir ‘n addisionele nag en kry 25% afslag op elke addisionele dagdaarna. Dit beteken as u vir 2 nagte aanbly sal ons u vir die tweede nag 25% afslag gee, so ook as u vir 3 nagte oorbly kry u 25% afslag op die tweede en derde nag.

Moenie hierdie Spesiale Aanbod misloop nie!

Hierdie aanbod is slegs beskikbaar vir ‘n beperkte tyd en is onderhewig aan die Terme en Voorwaardes. Die aanbod mag enige tyd verander sonder vooraf kennisgewing.

 

Alle Pryse is kwoteer in Suid-Afrikaanse Rand

Alle Pryse sluit VAT in

Currency Converter | Please click here if the currency converter link doesnt work

*** Extra beddens vir Kinders. Click hier vir navrae
*** Pryse sluit tax in