As u reis van Port Elizabeth:

Wanneer u Port Elizabeth verlaat, neem die N2 Nationale Pad na Cradock. Ongeveer 75 km van PE sal u die dorpie Paterson aan die regterkant sien. Hou verby Paterson in die rigting van Cradock vir nog 13,2 km. U sal die Addo Bush Palace aanwysing aan die linkerkant kry. Draai links op die Kromrivier grondpad en ry vir 13,2 km totdat u Addo Palace "Ndebele Private Resort" aan die linkerkant kry. Volg die pad na die Lodges en parker onder een van die pragtige Jakaranda bome.

U word ten sterkste aanbeveel om hierdie roete teneem, aangesien die roete deur Motherwell wat by die Addo Olifant Nasionale Park verbygaan via die Zuurberg pass in ‘n baie slegte toestand is.