luxury travel guide award winner 2016webres

"I cannot fault anything, the food, accommodation and location was excellent!"

Keryn Daley

Kontak Besonderhede

T. +27 (0)76 834 4095

info@addopalace.co.za

 

Kromrivier Valley

Paterson

Greater Addo Area

 

GPS co-ordinates

33 18 40.9 S 25 49 19.9 E

 

Click here for directions
Click hier vir die padaanwysings as die link nie werk nie

Addo Modder Hutte

Ons is trots om ons nuwe omgewings-vriendelilke, luukse groenproduk in die OosKaap bekend te stel

Addo Ndebele Modder Hutte is gebou om tred te hou met die eg Suid-Afrikaanse tema van die area en is ontwerp met grasdakke en mure wat van klei gebou is en kleurvol beskilder is met tradisionele Ndebele kunswerke.

Die rustieke produk is met ‘n eg Afrika styl ontwerp en is gesetel aan die helling van ‘n berg met uitstekende uitsig op die berge en vallei.

Die Modder Hutte is total omgewings-vriendelik as gevolg van die sonpanele wat beide die warm water en krag voorsien, en dus het nie ‘n effekk het op die natuur nie. Dit elimineer dus enige koolstofvoetspore.

Perfek vir die avontuurlistige van hart is die Modder Hutte 80 meter vanaf die parkeer area, wat jou in die palm van die natuur plaas. Saam met die gerieflike maar tog rustieke gevoel, het die Modder Hutte elkeen hulle eie privaat en-suite badkamers.

 


PRYS PER PERSOON PER NAG WAT DEEL IS R495.00

Alle pryse is kwoteer in Suid- Afrikaanse Rand

Alle pryse sluit VAT in

Bepalings en Voorwaardes:

pryse en spesiale aanbiedinge onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Onderhewig aan beskikbaarheid

Kind Tariewe 50% af wanneer deel met volwassenes (Ekstra bed verskaf).

Ontbyt, Middagete en aandete op aanvraag.

Uitstappies op versoek

Enkel Persoon koers R795 persoon per nag.

 

 

Addo Bush Palace Mud Huts Gallery