luxury travel guide award winner 2016webres

"I cannot fault anything, the food, accommodation and location was excellent!"

Keryn Daley

Kontak Besonderhede

T. +27 (0)76 834 4095

info@addopalace.co.za

 

Kromrivier Valley

Paterson

Greater Addo Area

 

GPS co-ordinates

33 18 40.9 S 25 49 19.9 E

 

Click here for directions
Click hier vir die padaanwysings as die link nie werk nie

Die Zebra Lodge

Dit is die perfekte wegbreek vir families wat die rustigheid van Afrika in die malaria-vry Oos-Kaap wil geniet. Hier het u die vryheid om u eie tyd te geniet soos u begeer. Die stoep en braai area is die ideale plek om ‘n eg Suid-Afrikaanse Merlot te geniet terwyl u afskakel na ‘n lang dag.

Die hoë standaard binne-versiering van Zebra Reserve vertoon die werke van ‘n plaaslike Oos-Kaap kunstenaar wat ons graag ondersteun. Sy werke is beskikbaar in plaaslike Kuns Gallerye. Gaste Word aangemoedig omdeel te hê in die diverse kultuur van die area soos die stam-danse by een van die naby geleë nedersettings.

Geriewe

  • Internet
  • Parkering
  • TV & DVD
  • Telefoon
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoed
  • Skoonmakers
  • Vars Linne
  • Kombuis

 


PRYS PER PERSOON PER NAG WAT DEEL IS R695-00

Alle pryse is kwoteer in Suid- Afrikaanse Rand

Alle pryse sluit VAT in

Bepalings en Voorwaardes:

pryse en spesiale aanbiedinge onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Onderhewig aan beskikbaarheid

Kind Tariewe 50% af wanneer deel met volwassenes (Ekstra bed verskaf).

Ontbyt, Middagete en aandete op aanvraag.

Uitstappies op versoek

Enkel Persoon koers R995 persoon per nag.

 

Die Zebra Reserve Fotos