luxury travel guide award winner 2016webres

"I cannot fault anything, the food, accommodation and location was excellent!"

Keryn Daley

Kontak Besonderhede

T. +27 (0)76 834 4095

info@addopalace.co.za

 

Kromrivier Valley

Paterson

Greater Addo Area

 

GPS co-ordinates

33 18 40.9 S 25 49 19.9 E

 

Click here for directions
Click hier vir die padaanwysings as die link nie werk nie

Die Kudu Lodge

Koedoe Lodge wat vernoem is na een van Suid-Afrika se grootste bok soorte, is ‘n ruim lodge met 3 suites, albei met en-suite badkamer. Die Lodge is soortgelykaan Zebra Lodge en is toegerus met alles wat u nodig het vir ‘n luukse in die Afrikabos.

U kan kies om deelteneem aan ‘n verskeidenheid van aktiwiteite wat aangebied word in Addo of u kan net terugsit en die asemrowende uitsig van die area geniet. Die patio sal u altyd verwelkom om die panoramiese uitsig en ongelooflike sonsondergange van die Kromrivier te ervaar.

Geriewe

  • Internet
  • Parkering
  • Telefoon
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoed
  • Skoonmakers
  • Vars Linne
  • Kombuis

 


PRYS PER PERSOON PER NAG WAT DEEL IS R695-00

Alle pryse is kwoteer in Suid- Afrikaanse Rand

Alle pryse sluit VAT in

Bepalings en Voorwaardes:

pryse en spesiale aanbiedinge onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Onderhewig aan beskikbaarheid

Kind Tariewe 50% af wanneer deel met volwassenes (Ekstra bed verskaf).

Ontbyt, Middagete en aandete op aanvraag.

Uitstappies op versoek

Enkel Persoon koers R995 persoon per nag.

 

 

Die Koedoe Lodge Fotos