luxury travel guide award winner 2016webres

"I cannot fault anything, the food, accommodation and location was excellent!"

Keryn Daley

Kontak Besonderhede

T. +27 (0)76 834 4095

info@addopalace.co.za

 

Kromrivier Valley

Paterson

Greater Addo Area

 

GPS co-ordinates

33 18 40.9 S 25 49 19.9 E

 

Click here for directions
Click hier vir die padaanwysings as die link nie werk nie

Akkommodasie

Addo Bush Palace het ‘n totaal van tien luukse kamers, gerieflik geplaas tussen drie manjifieke en los staande eenhede wat apart geleë is met elke en sy eie unieke argitektuur styl

Met die eerste oog op slag is gaste aangenaam verras met die unieke en kleurvolle Ndebele kultuur kunswerkeaan die buitemure van die eenhede.

Met die interessante argitektuur wat bestaan uit hout, klip and grasdak, smelt die gebouesaammet die kleure van die Vallei en integreerditmet die groot natuurlike tuin wat Addo Ndebele Palace omring. 

Die warm en gerieflike estetika van die eenhede bied ‘n knus en welkom uitnodiging om u kuier te geniet in ‘n ontspanne en kalm omgewing.   Kliekop die naam van die eenheidom meerinligting te bekom: Die Hoof Lodge, Die Zebra LodgeDie Koedoe Lodge en Die Modder Hutte.

Die uit sonder like argitektuur van die eenhedeis die hoë hout balke en gras dakke met die gemaklike en luukse kuier plek by ‘n kaggel.  Hier ervaar mens goeie tyesaam met vriende in ‘n eg bosveld omgewing en ‘n glasie Merlot in die hand.   Hier die is ‘n ideale plekkie  as mens ‘n goeie boek, afsondering of intieme gesprek wil geniet.

Dan is daar die ruim en welkome suites wat gevul is metin heem se meubels en kunswerke spesiaal gekies om aan u ‘n aangename en onvergeetlike verblyf  te bied.  Stoepe omring al die eenhede waar u gerus u dag kan begin met ont byt terwyl u die rustige atmosfeer en klanke van die Vallei in drink.  ‘n Ligte middagete en heerlike aandete word buite langs ‘n bosveld vuur bedien terwyl ons Personeel aandag geea an al u versoeke.      

Eindig u dagmet u metgeselle en deel stories, ondervindinge en herinneringe by die boma met ‘n glasie wyn, terwyl u die asemrowende sonsondergang bewonder.

 

Foto Gallery van die Akkommodasie by Addo Bush Palace